“WEES NET LEKKER”

Artikel Datum: September 2025

KLIPDRIFT? NEE, WATWOU, DIS KLIPWERF!
In die skadu van die statige Hantamberge is die immergewilde Klipwerf-boereorkes gebore, en wanneer iemand ‘n sopie van dié groep se nuwe brandewyn proe, sal hulle ‘n stukkie Hantam-warmte, so eie aan die identiteit van die orkes, beleef.

Daar is 100 bottels met ‘n spesiale etiket ter viering van Afrikaans se eeufees.

GUINNESS REKORD

Artikel Datum: September 2025

Christiaan Ras van Krugersdorp-Wes, trekklavierspeler van die Klipwerf Orkes, beoog om die Guinness Wêreldrekord te breek met ’n 100 uur lange, ononderbroke musiekmarathon.

KLIPWERF TOKKEL

Artikel Datum: November 2024

Die legendariesse musiekgroep vier hierdie jaar ‘n allemintige 55 jaar in die bedryf. Boonop het hulle die mylpaalverjaarsdag met hul 37ste album gevier.

HANTAM KERSFEES

Artikel Datum: November 2021

Met liedjies soos “Mary’s Boy Child”, “Die Heiland is gebore”, “Jingle Bell Rock”, “Feliz Navidad”, “Stille Nag”, “Somer Kersfees” en “Little Drummer Boy”, hou dié album die belofte van die Kersfeesgesindheid behoorlik in.

KLIPWERF ORKES

Artikel Datum: May 2015

The band just has a vibe. It’s not something you can buy and you have to treasure it. The music is infectious and the dance is a massive success.

ROLLING STONES

Artikel Datum: May 2012

The rhythm is gonna get you. People start puring out of the darkness… at first its chaos, but then they get their bearings and start moving in anti-clockwise circles.

By Rian Malan – Featured in Issue 6, May 2012 Addition.

Kontak Ons

Kobus Visagie
E-pos: oudrift@hantam.co.za
Kontak: +27(0)83 233 1318

Gené van Niekerk
E-pos: geneklippie@gmail.com
Kontak: +27(0)83 456 5986